Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe dink die Skrifgeleerde dat hy die Romein liewer nie verder daaroor moet uitvra nie, want hy het goed gemerk dat die Romein alles baie sinvol op My en My leer betrek, wat tog die nuwe gemeente (kerk) is wat in My haar gesogte vriend gevind het, en My uitgenooi het as gas van die liefde en die lewe. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 217, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar