Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Waarom so `n belaglike vraag, waar die mossies op die dak die onsin daarvan moet kan insien? Julle kan my maar net sulke dinge vra waarvan julle kan bewys dat julle dit self presies weet en hoogstens kan vermoed dat ek nie daarvan op die hoogte is nie. Maar met vrae waarop ek kan antwoord wat ek wil, en waarvan julle my nooit bewyse kan gee dat ek julle `n onware antwoord gegee het nie, verslaan ek julle die maklikste! Julle het dus nou met julle tweede vraag nog meer afgegaan as met die eerste; gee my dus nou `n derde, maar verstandige vraag!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 217, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar