Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Dus het Ek verder gespreek en gesê: “Voorwaar, voorwaar, wie My woord hoor en waarlik in HOM glo wat My na die mense op hierdie aarde gestuur het, het die ewige lewe en kom met sy siel nooit in `n oordeel wat bestaan uit die dood van die materie nie, maar deur die ernstige en lewende geloof het hy van die dood na die ware, ewige lewe deurgedring! (Johannes 5:24) – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 2, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar