Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ons herbergier het hom baie daaroor opgewen en het hierdie handelwyse as `n gemene, onregverdige saak bestempel. Ook het hy My aandag gevestig op `n arme bejaarde man, wat alreeds agt-en-dertig jaar op genesing gewag het (Johannes 5:5) sonder dat so `n op geld belustige verpleër ook maar daaraan gedink het om hom na soveel jaar eindelik eerste na die bewegende water te bring. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 1, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar