Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die geleerde Fariseërs het persoonlik weliswaar nie aan die neerdaling van die engel geglo nie, maar net soos die Romeine en die Grieke het hulle die bad maar net as `n spesiale, geneeskundige bron beskou; maar hulle het egter tog voordeel daarin gesien om die volk by die vrome, ou geloof te hou. (Johannes 5:4b). – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar