Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Wie van mening is dat hy slegs gedurende `n baie beperkte tyd leef, vergis hom enorm. Niks aan die mens is verganklik nie, ofskoon die materiële liggaam noodsaaklikerwys wel veranderlik is, soos wat ook alle materie van die aarde dit is en wel moet wees, omdat dit eendag haar bestemming is om, deur die mag van die suiwer lewe, self oor te gaan in die suiwer lewe en in die voortaan onveranderlike lewe in. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 211, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar