Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Niemand kan dus sê, beweer en van mening wees dat hy as mens `n begrensde wese is nie. In al sy kleinste deeltjies is daar nog oneindigheid en ewigheid voorhande, en omdat dit so is, kan hy ook die oneindige en ewige bevat. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 211, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar