Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

EK sê: “Goed dan, Ek sal dit probeer, let dus goed op! Jy beweer naamlik dat diegene wat self begrens is, die onbegrensde nie en nooit kan bevat nie; en tog sê Ek jou dat elke mens, asook die ewige ruimte wat hom omgewe, die oneindige en ewige in homself berg, en wel in elke vesel van sy materiële liggaam, laat staan nog in sy siel en baie in die besonder in sy gees. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 211, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar