Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Wanneer die bure, wat mens nog as leke kan beskou, die buitengewoon heerlik smakende brood en die voortreflike wyn proe, word hulle eers opgewek en Epifanus sê met `n ondersoekende blik: “Ja, nou begin ekself te glo dat ons dit hier nie met gewone en natuurlike toorkuns te doen het nie; want van so-iets het die mensdom, volgens my nogal omvangryke kennis, nog nooit gehoor nie! O, die wyn is werklik oneindig goed!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 210, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar