Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Hoe kan die beperkte, klein mens die oneindige ruimte ooit bevat? Hy kan met sy gedagtevlug nog so baie in alle rigtings in die dieptes van die ewige ruimte dring, dan bly hy tog in vergelyking tot die onbeperkte totaliteit van die ruimte steeds op dieselfde punt wat teen die totaliteit van die ewig oneindige ruimte tog soveel as heeltemal niks is nie; en om dieselfde rede kan `n mens die tyd na die toekoms of na die verlede nooit bevat nie, omdat hy ook in sy ontstaan, bestaan en vergaan, self begrens is soos in die ruimte. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 210, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar