Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Epifanus word deur hierdie vraag van My `n bietjie verleë, maar vermaan homself dan tog spoedig en sê: “Ja, goeie Heer, om iemand daaroor duidelike uitleg te gee, sou vir elke sterfling wel een van die grootste onmoontlikhede wees; want hier is werklik letterlik van toepassing dat niemand `n ander kan gee wat hyself heeltemal nie in besit van is nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 210, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar