Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Een van hulle wat vroeër met Hiram oor die begrippe “oneindigheid”, “ewigheid” ensovoorts gespreek het en wat Epifanus heet, sê nou aan Hiram: “Wel, dit is al so `n egte Persiese staaltjie wat hom baie goed geluk het! Maar één ding verstaan ek nie, en dit is: waar kry Asiona die kosbare wyn en daardie kosbare vat vandaan?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 210, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar