Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Mathael sê: "O lieftallige meisie! Wie sou dan ooit by jou so `n diepe wysheid verwag het!? Werklikwaar, ek sou eerder jou dissipel kan wees, en ek skaam my nie in die minste om dit hier voor elkeen hardop en openlik te beken nie! Ja, nou verstaan ek eers jou onoorwinlike aanhanklikheid tot die Here en vice versa (omgekeerd), soos wat die Romeine sê! Dit lyk dat jy net soos ek ook baie vinnig deur die Here gewek was?!" – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar