Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

As die meisie arm sou wees, sou ek alle skatte vir haar wou gee wat ek by my het. Maar gesien die taamlik kosbare kleding skyn sy `n kind van welvarende ouers te wees, en `n geskenk van my sou by haar sekerlik geen goeie byval vind nie. Haar ongelooflike wysheidsdiepte verag elke wêreldse prag nog baie meer as ons, en in besonder ek wat nie in staat sal wees om vir haar ook net die kleinste waterdruppel wysheid aan te gee nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar