Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Mathael antwoord: "Wel, wel, dit is mos alles reeds bekend en jy het haar hier aanwesige vader Ebahl, `n herbergier uit Genesareth, al gisteraand benede by julle drie tente gesien en mee gepraat! Het jy dit dan al vergeet? Sê my liewer hoe jy die buitengewoon kernagtige wysheid van die meisie vind, en of jy nie ook soos ek `n lewendige verlange voel om net so wys te wees soos hierdie allerliefste, bekoorlike kleintjie nie! Waarlik, ek weet baie, - maar die kind weet meer! In my gemoed sien ek dat haar kuis bors dinge bewaar, waarvan ons nog geen floue idee het nie. Maar dit lyk nie vir my dat Rafael by haar so hoog aangeslaan is nie! Hoe geval dit alles vir jou my bekoorlike eggenote Helena?" – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar