Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar voor God is sodanige gebed en offer ‘n gruwel! Wie nie in die hart kan bid nie, die moet liewers glad nie bid nie, sodat hy hom voor God nie swak gedra nie! Voete, hande, oë, ore en lippe het God nie vir die mens gegee, dat hy daarmee ydel en leë gebede moet bid nie, maar alleen die hart! {mt.06,07; jes.29,13} – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 2, Hoofstuk 111, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar