Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Laat ons nou dus opgewek en vrolik wees; want alles wat die Heer wil, doen of toelaat, is so eindeloos goed, dat ons geen voorstelling daarvan het nie! Ons kan nou baie opgewek na ons huise gaan en `n goed toebereide oggendmaal tot ons neem, as, o Heer, dit vir U welgevallig is?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 42, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar