Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ook die Judeërs wil nou die huis binnegaan, maar die herbergier sê: “Vriende, julle ken die beperkte ruimte in my herberg; bly dus voorlopig hier in die voorplaas, en as julle iets wil hê, sal dit wel vir julle gebring word! As ons die oggendmaal genuttig het, sal daar nog wel tyd wees om julle versoek kenbaar te maak; maar laat ons tydens die maaltyd met rus!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 42, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar