Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Nou bereik ons ons herberg, waar die leerling Judas Iskariot met enkele Judeërs in gesprek was. Toe hy ons in die oog kry, gaan hy die huis binne en laat die Judeërs staan; want die geur van die spyse het hom al baie erg aangetrek. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 42, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar