Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[10.41.8] Maar die leerling sê: “Gaan soek Hom maar self; want ek het geen opdrag gekry om iemand iets oor Hom te sê nie!”

[10.41.9] Daarmee loop die leerling verder en bekyk die ou stad, waarvan die huise merendeels van swart stukke basalt gebou was, omdat daar in hierdie omgewing weinig hout aanwesig was om mee te bou.

Desktop Kommentaar