Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[10.41.6] Nou wil ook Judas Iskariot `n opmerking in teenoorgestelde sin maak; maar Johannes val hom dadelik skerp in die rede, met die woorde: “Jy was, is en bly `n leerling van Hom, wat nog geen vonk van die gees van waarheid in jou opgeneem het nie. Jy is vir die grootste deel `n ingebeelde wyse en daarmee lieg jy vir jouself en vir baie ander; jy doen dus die beste daaraan deur te swyg en hulle te laat praat, wat in Sy gees wil praat en dit deur Sy barmhartigheid ook kan doen!”

[10.41.7] Daarop sê die tereggewysde leerling niks meer nie en gaan alleen na buite, waar hy enkele Judeërs aantref, wat hom vra of Ek in die huis was, en wat Ek doen.

Desktop Kommentaar