Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Daarop sê Jakobus: “Jy het wel gelyk; maar ek weet ook beter as elkeen van julle, omdat ek al vanaf Sy kinderjare steeds in Sy nabyheid was en met Hom omgaan, dat Hy Homself dalk graag vir `n kort tyd wil verberg van hulle wat Sy lieflinge is, en dat Hy graag wil sien dat hulle Hom vol ywer soek, Hom ook vind en hulle groot vreugde daaroor uiter, as hulle Hom teruggevind het! Ons sou Hom ook hierdie keer dus moet gaan soek, en wel vol ywer!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 41, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar