Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: Nou, nou, Ek sou dit wel vir julle gesê het, as Ek dit nie vooraf geweet het dat julle My sou soek en sekerlik sou vind nie! Bowendien het dit geeneen van julle kwaad gedoen dat Ek julle liefde vir My opnuut weer sterker gemaak het nie. Maar Ek het met hierdie nuwe vriend alleen iets te bespreek gehad en het dus ook alleen hierheen gewandel. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 41, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar