Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[10.41.12] Toe sê Jakobus: “Hé, daar gaan vir my `n lig op! Omdat die kommandant so vroeg die huis uit gegaan het, het hy die Heer sien loop en het hy Hom gevolg! Een van sy dienare sal wel weet in welke rigting hy van sy huis vertrek het. Laat ons daarheen gaan, en ons sal `n goeie berig kry!”

[10.41.13] Na hierdie woorde van Jakobus staan almal op en gaan na die huis van die kommandant; daar tref hulle baie gou die waghoudende dienaar aan, wat hulle vertel in welke rigting hy My en daarna ook die kommandant sien gaan het.

Desktop Kommentaar