Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar die heidene met hulle honger na lig merk hoe die uitverkore kinders van die lig hulle hemelse kos steeds meer die rug begin toekeer, en hulle kom om hulle meester te maak van die vol skottels. Met groot ywer lees hulle ons boeke en versadig hulle op die manier alreeds met ons brood uit die hemele, en daarom is hulle nou baie sterker as ons en het die Heer ook baie makliker en met meer sekerheid herken as ons. Maar Hy sal ook deur ons Judeërs herken word.” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar