Die rabbi sê ten slotte: “Dit bevestig ook die uitspraak van die profeet: “Vir wêreldse wyses en verstandiges bly dit verborge, en aan onmondige kinders word dit geopenbaar! “Van ouds het die kinders van die lig altyd by vol bakke met ligtebrood uit die hemele gesit en het geen honger hoef te gely het nie; maar omdat hulle nooit honger en dors hoef te gely het nie, vergeet hulle die hoë waarde van die spyse uit die hemele en wend hulle hulleself na die walglike spyse van die wêreld, soos wat ek dit self helaas ook gedoen het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 5
|