Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die ou rabbi en die Griekse herbergier bly nog tot middernag by ons en spreek in `n hoek van die kamer met mekaar oor die ongeloof van sommige Judeërs, wat tog die naaste aan die waarheid sou moes staan. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar