Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: “Enersyds het julle geloof julle gehelp en andersyds het Ek deur jul geloof en deur julle vinnig ontbrande liefde vir My en daarmee ook vir Die Een wat in My woon en wat julle nog duideliker sal leer ken wanneer My Gees van ewige waarheid en wysheid binnekort oor julle uitgegiet sal word. Maar nou moet ook julle na julle huis gaan en tot môre rus; maar kom weer hierheen, dan sal ons nog oor baie dinge met mekaar spreek!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar