Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê vir hom: “Vriend, as die Heer Self geen welbehae sou hê aan Sy werke nie, wie sou dit wel hê? Of dink jy dat die Heer al die werke sou geskape het, as Hy hulle nie al baie lank vooraf duidelik in Sy gees gesien het en daar `n buitengewoon groot welbehae in gehad het nie? Maar as jy sien dat Ek welbehae het aan die oggendtafereel, dan sal die rede daarvan vir jou nou goed duidelik wees?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 17

Desktop Kommentaar