Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ja, die Judeërs moet by My koms in hierdie wêreld die poorte van hulle harte wyd en die deure van hulle siele hoog maak; maar hulle slaan al sedert `n baie lang tyd geen ag meer op die oproep van Dawid nie. Daarom het hulle ook in die Babiloniese gevangenskap beland en het die slawe van die heidene geword, uit welke slawerny hulle nooit verlos sal word as hulle in hulle ou halsstarrigheid volhard nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 39, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar