Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe Ek met die kommandant, sy ondergeskiktes, sy vrou en sy geneesde dogter, asook met die geneesde seun van die herbergier die kamer binnekom, val daar `n stilte oor die Judeërs en hulle bekyk My, om te sien of hulle ook iets buitengewoon aan My persoon kon ontdek. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 39, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar