Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

My leer en die tekens wat Ek doen, stem wel ooreen met, veral die profeet Jesaja en die profeet Esegiël oor wat oor die beloofde Messias voorspel is; maar My optrede onder die mense op hierdie wêreld kom, volgens hulle, nie volkome ooreen met wat die profete oor die Messias voorspel het nie. En sodoende het die leerlinge dit moeilik met die Judeërs. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 39, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar