Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Gaan kyk julle maar net buite by die heidene hoeveel van hulle Ek vanmiddag gesond gemaak het en hoeveel Ek van al hulle lyding bevry het, sodat julle deur die heidene verlig kan word, en nie die heidene deur julle nie! Die lig het weliswaar van die Judeërs uitgegaan - maar die heidene het dit vroeër as die Judeërs gesien en herken; hulle sal die lig daarom ook behou, en die Judeërs sal dit by hulle moet kom haal, as hulle dit wil hê. Gaan julle ook nou dus maar na buite en word deur die heidene verlig!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 39, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar