Maar Ek sê vir hulle: “Uit die mond van My leerlinge het julle die volle waarheid gehoor, en `n ander, meer uitgebreide waarheid is daar nie; glo dit en handel daarvolgens, so sal julle harte en siele nog breër en hoër verlig word! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 39, Paragraaf 12
|