Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die kommandant verbaas hom oor die buitengewone kwaliteit van die wyn en sê ook, dat hy nou begin gewaarword dat hy `n siel het, wat `n ewige voortduur van die lewe in haar voel, en dat hy daarom buitengewoon bly was. Daarna drink ook sy vrou, sy ondergeskiktes en ten slotte die Griekse heidense herbergier. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar