Ek sê: “Staan maar op en kom naas My sit, en drink en eet - want daardeur sal jou hart en siel nog sterker word; daarna sal ons in alle liefde en tederheid van die hemele spreek oor die enigste dank wat vir My welgevallig is.” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 10
|