Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe die kommandant dit uit My mond gehoor het, word hy buitengewoon opgewek en bly en stuur onmiddellik één van sy ondergeskiktes na sy huis. Hy tref die dogter weliswaar nog in haar siekbed aan, maar so volkome gesond, dat sy baie fris, lewenslustig en kerngesond daaruit sien en, omdat sy dit ook was, haar bed wil verlaat; maar haar moeder hou haar net daarvan af, omdat sy van mening was dat hierdie plotselinge beterskap `n laaste oplaai van die lewenskragte was, waarna `n bietjie plotselinge uitputting van alle lewenskragte sou volg en daarmee ook `n sekere dood. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar