Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Daarop sê die kommandant met `n ernstige gesig: “Sal ek julle eers iets sê?! Iemand wat in staat is om sulke dinge te doen, sonder enige hulp van uiterlike middele, is `n God en geen mens meer nie! Ek het al verskeie kere wonderwerke deur bepaalde towenaars gesien - maar ek het baie gou daaragter gekom hoe hulle hulle wonderwerke doen; maar wie kan hier agterkom hoe hierdie man die sieke genees het?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar