Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: “My vriend Pellagius, kommandant oor hierdie stad en drie ander stede, Abila, Golan en Afek! Ek het hoofsaaklik ter wille van jou hierheen gekom, omdat Ek goed weet dat jy al sedert byna dertig jaar ywerig na die waarheid gesoek het, maar tog nie in staat was om haar te vind nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar