Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die geloof in één of ook verskeie onsigbare goddelike wesens is oral goed aanwesig - maar hoe verskillend! Dit is nie nodig om hier die bykans eindelose doolhof weer te gee van al die bonatuurlike fantasieë van die mense met betrekking tot hulle godsbegrip en die voortlewe van die siel na die dood van die liggaam nie, maar dit gaan hier alleen om die egte lewensvraag: Welke leer bevat die waarheid? Het al die mense wat op verskillende maniere in baie gode glo gelyk, of hulle wat in één God glo? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar