Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[10.36.12] Daarop sê die kommandant: “Ook ek, my vriend!”

[10.36.13] Hierop maak die kommandant `n diep buiging voor My en sê toe: “Groot Heer, `n ongehoorde wonder het U alleen in die huis verrig, en my daarmee `n getuienis gegee dat U geen mens is soos ons nie, maar na volle waarheid `n God moet wees! As U dit egter onmiskenbaar is, bewys ons die groot barmhartigheid en sê ons wat ons eintlik van ons verskillende geloofsake moet dink!

Desktop Kommentaar