Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

In die oggend vroeg was die herbergier die eerste op die been en reël alles vir die bereiding van `n goeie oggendmaal, waarna hy sy vrou, sy kinders en sy knegte en diensmaagde voluit aan die werk sit. Dadelik daarop staan ons ook op van ons russtoele en banke aan die tafel en gaan `n bietjie na buite; want vanuit hierdie stad het mens werklik `n pragtig uitsig oor `n groot deel van die mooi Jordaandal en oor die wye, breë en nog baie vrugbare hoogvlakte. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar