Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe die mense weer vol verbasing en vir `n deel ook vol vrees vir My na hulle huise gegaan het, kom die herbergier na ons toe en sê: “O groot Heer en Majesteit, alles sou nou pragtig, goed en in orde wees, as ek vir julle almal maar genoeg mondvoorraad besit het! Wyn het ek gladnie, maar ek sal in die Griekse herberg ietwat laat haal! Ek het wel ietwat koring- en garsbrood, en eweneens ietwat gerookte skaapvleis; as julle vir vandag daarmee tevrede sal wees, sal ek daarom baie bly wees. More sal daar, na my beste vermoë, beter vir alles gesorg word.” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 35, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar