Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ons neem die spyse tot ons, en die leerlinge spreek met mekaar oor die geskiedenis van die Israeliete, in die eerste tyd toe hulle vanuit die woestyn hierdie landstreek binnegetrek het, en oor die oorloë wat hulle met die Moabiete en later met die Filistyne moes voer; die herbergier vertel die een en ander van wat hy weet oor die ontstaan van die ou stad Pella en oor die lotgevalle wat die stad al oorgekom het. Ek rus egter en spreek weinig. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 35, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar