Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe baie nou die welbekende seun van die herbergier sien, wat tevore so siek en nou volkome genees was, word selfs die heidene deur so `n vrees vir My aangegryp, dat hulle nie na My durf vra nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 35, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar