Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar Ek sê vir jou dat dit in die toekoms nie meer so kan gaan nie! Jy moet geheel en al Judeër word, soos wat jy vroeër was, anders sal jy oor enkele dae uit hierdie stad verwyder word en sal `n waardiger persoon jou plek inneem; want Ek het gekom om hierdie stad skoon te vee, sodat dit, wanneer, miskien reeds binne vyftig jaar, die duistere Jerusalem deur die Romeine tot die laaste klip verwoes sal word, `n veilige toevlugsoord sal word vir almal wat Ek Myne sal noem! Dink goed na oor wat Ek jou nou gesê het; want Ek het die mag van bo daarvoor om dit vir jou te sê!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 34, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar