Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: “Vriend, tien jaar gelede was jy, as Judeër in Efraim, nog `n baie welgestelde man, en jy het in oorvloed geëet en gedrink. Waarom het jy destyds al meer vir die heidene as vir die Judeërs gekies? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 34, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar