Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê vir die rabbi: “Vriend, op hierdie manier sal jy van hierdie kinders eerder heidene as Judeërs maak! As jy self so sleg tuis is in die Skrif, wat moet die kinders dan van jou leer? Laat die lesgee vir wat dit is en doen iets anders, en kry `n beter leraar om jou plek in te neem en te beklee!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 34, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar