Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Daarop wend hy (die herbergier) hom eers na My toe en sê: “Heer, dat U geen gewone mens is nie, dit het ek nou wel duidelik gemerk; en as U my seun kan genees, sal ek ook, ondanks my armoede, alles gee om my teenoor U en U metgeselle dankbaar te betoon!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 33, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar