Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

By hierdie herberg hou ons stil, en die herbergier kom ons tegemoet en verontskuldig hom dat hy ons nie kon opneem nie; want ten eerste was sy herberg veels te klein om ons plek te kan bied, en ten tweede het hy so min mondvoorraad dat dit nie vir ons voldoende sou wees nie. Maar midde in die stad is daar `n Griekse herberg, wat van alles voorsien was, en daar sou ons goed onderdak kon kry. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 33, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar